advertisement
Question
Posted by: Nessa | 2016/05/17

Bilocore 5mg effekte

Hi, my kerel het verlede jaar uitgevind hy het 'n vergrote hart en het paar hart aanvalle gehad. Hy was vir 3 maande siek. Hy is nou beter en drink Bilocore 5mg vir sy hart. Dit het op die oomblik ander effekte, soos sy manlikheid. Hy is op die stadium van hy oorweeg om pille te gebruik, bv Viagra, om hom te help. Ek wil net weet of dit moontlik is dat hy so iets kan gebruik, of daar 'n tipe is wat hy kan gebruik en of dit eeder moet vermy word. Hy raak depressief oor dit en ek is net bekommerd. Enige hulp sal waardeer word.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/05/18

Viagra and other similar medication can only be bought on prescription which means a visit to the doctor. He can then examine your boyfriend and decide whether it is safe for him to use such medication and, if so, prescribe the meds.

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement