AFGRI
BEAN
31 Me
-
8319
0,00
CORN
31 Me
-
3344
0,00
SOYA
31 Me
-
9112
0,00
SUNS
31 Me
-
8978
0,00
WEAT
31 Me
-
6685
0,00
WMAZ
31 Me
-
5102
0,00
YMAZ
31 Me
-
4039
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Me
-
148,52
1,37
Ave Wool - RWS
17 Me
-
165,78
1,77
Beeste A2/3
17 Me
-
55,18
-0,11
Beeste AB2/3
17 Me
-
53,13
0,24
Beeste B2/3
17 Me
-
46,93
1,33
Beeste C2/3
17 Me
-
43,76
0,54
Bevrore Hoender
17 Me
-
34,89
0,04
Bokkies (onder 30 kg)
17 Me
-
49,82
0,27
Bokooie
17 Me
-
37,41
-3,33
Feeder Lamb (Dual Purpose)
17 Me
-
40,42
-0,25
Groot (meer as 40 kg)
17 Me
-
39,82
-3,04
Hoender (IQF)
17 Me
-
30,81
1,22
Medium (30-40kg)
17 Me
-
46,36
2,45
Mohair
17 Me
-
392,62
0,00
Pork Average
17 Me
-
31,09
0,46
Poultry Average
17 Me
-
33,6
0,53
Sheep A2/3
17 Me
-
82,69
-1,46
Sheep AB2/3
17 Me
-
63,71
-0,90
Sheep B2/3
17 Me
-
53,18
0,41
Sheep C2/3
17 Me
-
54,92
-0,72
Spekvarke
17 Me
-
30,8
0,25
Varkwors
17 Me
-
23,99
-0,24
Vars Hoender
17 Me
-
35,1
0,32
Vleisvarke
17 Me
-
31,37
0,66
Weaners (200-250kg)
17 Me
-
32,15
0,19
Deel

Moontlike terugkeer na ’n La Niña

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Reën sak uit langs die pad tussen Lichtenburg en Koster in Noordwes in Februarie 2024. Foto: Wentzel Pretoruis/Reënval in SA/X
Reën sak uit langs die pad tussen Lichtenburg en Koster in Noordwes in Februarie 2024. Foto: Wentzel Pretoruis/Reënval in SA/X
Die einde van El Niño en die moontlike terugkeer na ’n La Niña-toestand in die volgende somerseisoen bied hoop vir Suid-Afrika se boere.

Internasionale weervoorspellers soos die internasionale navorsinsinstituut vir klimaat en samelewing in New York (IRI) en die Australiese buro vir meteorologie (BoM) het bevestig dat neutrale omstandighede nou in Suid-Afrika geld, sê Wandile Sihlobo, hoofekonoom van Agbiz.

Hy sê in meningstuk oor die weerverwagtinge dat vooruitsigte vir die 2024/25-somerseisoen positief lyk. Die IRI voorspel ’n terugkeer van La Niña van Mei af tot later in die jaar wat dalk ’n einde kan bring aan die droë toestande wat tot oesverliese gelei het.

“Dit is sekerlik nog te vroeg om te veel vetroue in die vooruitsigte te hê maar ons kan dalk binnekort terugkeer na meer gunstige wersomstandighede vir landbou. Die moontlikheid van ’n terugkeer na La Niña word op meer as 50% geraam van Augustus af en dit bied ’n rede tot optimisme. Die nuwe seisoen vir somergewasse begin in Oktober en as die La Niña-voorspelling bewaarheid word, kan vroeë reën tot voordeel van die plantseisoen voorkom.”

Sihlobo sê hoewel ’n einde aan ’n El Niño  altyd ’n welkome verwikkeling is, kom dit aan die einde van die somerseisoen wat nie ’n invloed op somergewasse sal hê nie. Dit kan egter help om ’n meer normale oorgang na die winterseisoen te hê en normale tot gunstige weersomstandighede skep. Normale weersomstandighede sal ook die uitdroging van somergewasse aanhelp en die oesproses vergemaklik.

“Boere fokus nou nog op die somergewasse waar die opbrengste in sommige streke nie goed lyk nie. Die finansiële terugslag wat dit veroorsaak sal in die komende weke en maande meer duidelik word soos wat oeste aan markte gelewer word. Daar heers neerslagtigheid in die sektor wat weerspieël word deur die daling in die vertrouensindeks vir landboubesighede in die eerste kwartaal.”

Afname op oesskatting

Hy sê die skade en ongunstige weersomstandighede van die afgelope tyd veroorsaak dat die aanplanting van wintergewasse ook omsigtig hanteer word. Volgens besonderhede wat verlede week deur die Nasinale Oesskattingskomitee (NOK) oor die plantvoornemens bekend gemaak is, dui dit op ’n 3% afname tot 798 800 ha op ’n jaargrondslag.

Dit geld vir koring, gars, kanola, hawer en soetlupiene. Die afname in oppervlak geld hoofsaaklik vir koring waar die verwagting 520 000 ha is (3% laer as verlede jaar).  Gars kan op ’n jaargrondslag met 5% daal tot 102 000 ha, hawer kan met 26% daal tot 20 500 en soetlupiene met 6% tot 15 000 ha. Die enigste verwagte styging is by kanola wat met 8% kan styg tot 141 100 ha. Boere kan in die komende weke nog hulle voornemens aanpas.

Sihlobo beklemtoon die huidige weervoorspellings geld net tot Desember 2024. Die eerste maande van 2025 sal deurslaggewend wees vir somergewasse. “Die afgelope seisoen het goed begin met goeie reën. Dit was eers toe Februarie en Maart se droogte en hitte gekom het toe oeste groot skade gely het.

“Goeie reën in April oor baie streke kan dalk help vir winteraanplantings. Grondvogtoestande het in sommige dele verbeter. Watervlakke van baie damme lyk ook beter en kan help vir wintergewasse onder besproeiing.

“Die positiewe weervooruitsigte kan tot voordeel wees vir alle landboubedrywighede in die hele Suider-Afrika en ons sal die ontwikkelinge in die komende maande fyn dophou.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Stem
Gaan jy Woensdag stem?
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
Ja
89% - 51 stemme
Nee
11% - 6 stemme
Stem
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.81
-0.0%
Rand - Pond
23.95
-0.0%
Rand - Euro
20.39
+0.0%
Rand - Aus dollar
12.51
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Platinum
1,044.30
-0.0%
Palladium
903.50
0.0%
Goud
2,327.02
-0.1%
Silwer
30.41
+0.1%
Brent-ruolie
81.11
-1.0%
Top-40
70,455
-0.7%
Alle aandele
76,704
-0.6%
Hulpbronne 10
61,314
-0.9%
Industriële 25
106,760
-1.0%
Finansiële 15
16,479
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil lag en lief he saam jou!
Wel, ek love om met my hande te werk en tyd in die natuur te geniet. Ek love dit Om te lag en ander te laat lag en ek Baie liefde Om te gee.
Jy lyk verlore, kom ons gesels n bietjie
Ek is so bietjie van n introvert en extrovert gemeng. Love dit om tyd saam familie en vriende te spandeer. Ek is baie liefdevol en my love language is touch.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot