AFGRI
BEAN
07 Jun
-
8221
0,00
CORN
07 Jun
-
3307
0,00
SOYA
07 Jun
-
9048
0,00
SUNS
07 Jun
-
9116
0,00
WEAT
07 Jun
-
6695
0,00
WMAZ
07 Jun
-
5263
0,00
YMAZ
07 Jun
-
4034
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
24 Me
-
147,15
-1,90
Ave Wool - RWS
24 Me
-
164,01
-1,79
Beeste A2/3
24 Me
-
55,29
-0,26
Beeste AB2/3
24 Me
-
52,89
-0,67
Beeste B2/3
24 Me
-
45,6
-1,48
Beeste C2/3
24 Me
-
43,22
-0,54
Bevrore Hoender
24 Me
-
34,85
0,38
Bokkies (onder 30 kg)
24 Me
-
49,55
0,11
Bokooie
24 Me
-
40,74
1,26
Feeder Lamb (Dual Purpose)
24 Me
-
40,67
-0,20
Groot (meer as 40 kg)
24 Me
-
42,86
-4,89
Hoender (IQF)
24 Me
-
29,59
0,19
Medium (30-40kg)
24 Me
-
43,91
3,22
Mohair
17 Me
-
392,62
0,00
Pork Average
24 Me
-
30,63
-0,01
Poultry Average
24 Me
-
33,07
0,31
Sheep A2/3
24 Me
-
84,15
-0,49
Sheep AB2/3
24 Me
-
64,61
-0,40
Sheep B2/3
24 Me
-
52,77
-6,25
Sheep C2/3
24 Me
-
55,64
-1,41
Spekvarke
24 Me
-
30,55
0,12
Varkwors
24 Me
-
24,23
0,32
Vars Hoender
24 Me
-
34,78
0,37
Vleisvarke
24 Me
-
30,71
-0,14
Weaners (200-250kg)
24 Me
-
31,96
0,08
Deel

Aardgasprojek by Amersfoort wek krag op

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Die gaskragopwekker word aangedryf deur die aardgas wat uit die Korhaan-boorgat vloei
Die gaskragopwekker word aangedryf deur die aardgas wat uit die Korhaan-boorgat vloei

Die energiemaatskappy Kinetiko, in samewerking met FFS Refiners, het op 5 Mei ’n demonstrasie aan belanghebbendes gelewer oor hoe die krag vir kommersiële gebruik vervaardig kan word. ’n Reeks komponente wat nodig is om die aardgas veilig vanaf die boorgat tot by die gas-ontbrander te voer, is geïnstalleer om die opwekker met ’n kapasiteit van 1,2 MW aan die gang te kry. Barloworld het die CAT-opwekker opgerig en weer ná die demonstrasie afgetakel.

Dié mylpaal is ’n betekenisvolle stap vorentoe om Suid-Afrika se kragprobleme te help oplos, sê Nick de Blocq, uitvoerende hoof van Kinetiko. “Ons het die afgelope maande baie hard gewerk om die maatskappy se vermoë te bewys om krag uit vloeibare aardgas in ons Amersfoort-projek op te wek. Ons het gerespekteerde, professionele ingenieurs en verskaffers van toerusting gekry om die projek te ondersteun en ons is verheug om die voorlopers in die opwekking van vloeibare aardgas vanaf ’n plaaslike bron te wees.”

Kinetiko is met die Nywerheidsontwikkelingskorporasie (IDC) in vennootskap om sy gaseksplorasie-projek kommersieel te ontwikkel. Volgens ’n verklaring deur die maatskappy beplan die vennootskap om 30 boorgate in dié omgewing te ontwikkel om vloeibare aardgas te verskaf.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Stem
Het die winter al by julle aangebreek?
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
Definitief, in volle swang
46% - 12 stemme
Die koue bly nog weg
8% - 2 stemme
Dit raak nou eers koud
46% - 12 stemme
Stem
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.89
+0.0%
Rand - Pond
24.02
-0.0%
Rand - Euro
20.40
+0.0%
Rand - Aus dollar
12.43
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Platinum
969.90
+0.3%
Palladium
901.00
-1.5%
Goud
2,293.16
0.0%
Silwer
29.16
0.0%
Brent-ruolie
79.62
-0.3%
Top-40
70,532
-0.6%
Alle aandele
76,852
-0.4%
Hulpbronne 10
59,437
-1.9%
Industriële 25
108,921
-0.5%
Finansiële 15
16,565
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Alleenloper
Vriendelik Goeie kommunikasie Hou van die lewe Braai en kuier Sport Buite lewe - stap Hou van oefen Nie roker Dans
💙
Ek is 'n uitgaande persoon en geniet dit om tussen mense te wees. Ek hou van die buitelewe, gesels en lag.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot