AFGRI
BEAN
07 Jun
-
8221
0,00
CORN
07 Jun
-
3307
0,00
SOYA
07 Jun
-
9048
0,00
SUNS
07 Jun
-
9116
0,00
WEAT
07 Jun
-
6695
0,00
WMAZ
07 Jun
-
5263
0,00
YMAZ
07 Jun
-
4034
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
31 Me
-
149,05
-4,00
Ave Wool - RWS
31 Me
-
165,8
-4,25
Beeste A2/3
31 Me
-
55,55
0,37
Beeste AB2/3
31 Me
-
53,56
-0,39
Beeste B2/3
31 Me
-
47,08
-1,31
Beeste C2/3
31 Me
-
43,76
-0,17
Bevrore Hoender
31 Me
-
34,47
0,15
Bokkies (onder 30 kg)
31 Me
-
49,44
0,24
Bokooie
31 Me
-
39,48
-0,17
Feeder Lamb (Dual Purpose)
31 Me
-
40,87
0,32
Groot (meer as 40 kg)
31 Me
-
47,75
-0,55
Hoender (IQF)
31 Me
-
29,4
0,32
Medium (30-40kg)
31 Me
-
40,69
-0,08
Mohair
17 Me
-
392,62
8,41
Pork Average
31 Me
-
30,64
-0,10
Poultry Average
31 Me
-
32,76
0,37
Sheep A2/3
31 Me
-
84,64
-0,83
Sheep AB2/3
31 Me
-
65,01
0,23
Sheep B2/3
31 Me
-
59,02
2,00
Sheep C2/3
31 Me
-
57,05
-0,81
Spekvarke
31 Me
-
30,43
0,04
Varkwors
31 Me
-
23,91
-0,37
Vars Hoender
31 Me
-
34,41
0,64
Vleisvarke
31 Me
-
30,85
-0,24
Weaners (200-250kg)
31 Me
-
31,88
0,28
Deel

KYK | 'n Eerste vir Nampo: Plaaskombuis open sy deure

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Só lyk die restaurant aan die binnekant. Foto: Alani Janeke
Só lyk die restaurant aan die binnekant. Foto: Alani Janeke
Nampogangers gaan vanjaar aan ’n unieke plaaskossensasie kan smul. Die Syngenta Landbou Boerekos Plaaskombuis restaurant is vandag amptelik aan die media bekend gestel.

Landbouweekblad se Landbou Boerekos het vanjaar met Syngenta en Graan SA kragte saamgesnoer om die Plaaskombuis by die 56ste Nampo-oesdag naby aan hek 2 op die Nampoterrein aan te bied.

 

Christian Giesel, bemarkingsbestuurder vir Syngenta Suid-Afrika, en Chris Burgess, hoofredakteur van Landbouweekblad, het tydens die bekendstelling gesê die konsep vir die restaurant het ontstaan uit die idee om die produksie van landbouprodukte met die ervaring van eet te kombineer. Van Syngenta se saadprodukte, soos die unieke nuwe Yoom tamatie, word ook uitgestal.  

“Die idee met ons spyskaart is dat iemand wat by Nampo uitstal elke dag iets anders kan probeer, terwyl Nampogangers wat net een dag hier kan wees, ’n wye keuse van disse het,” vertel Arina du Plessis, die redakteur van Landbou Boerekos en hoofsjef by die Plaaskombuis.

Chris Burgess (Landbouweekblad). dr. Tobias Doyer
Chris Burgess (Landbouweekblad). dr. Tobias Doyer (Graan SA), Arina du Plessis (Landbou Boerekos) en Christian Giesel (Syngenta) tydens die bekendstelling. Foto: Alani Janeke
Van Syngenta se produkte wat uitgestal word in die
Van Syngenta se produkte wat uitgestal word in die Plaaskombuis. Foto: Alani Janeke

Dirk Lamprecht, bemarkingshoof van Landbouweekblad, sê Plaaskombuis kliënte kan ook inskryf vir ’n kompetisie om ’n gasbraaier van Cadac, ter waarde van net meer as R7 500, te wen. Die gelukkige wenner sal Vrydag aangekondig word ná ’n trekking. 

Nampogangers kan van vroegoggend af by die Plaaskombuis heerlike koffie en beskuit kom geniet, met middagetes wat van 11:00 elke dag af beskikbaar sal wees.

Só lyk die restaurant aan die binnekant. Foto: Ala
Só lyk die restaurant aan die binnekant. Foto: Alani Janeke
Só lyk die Plaaskombuis van buite af. Foto: Alani
Só lyk die Plaaskombuis van buite af. Foto: Alani Janeke
Só lyk die Plaaskombuis van buite af. Foto: Alani
Só lyk die Plaaskombuis van buite af. Foto: Alani Janeke
Só lyk die Plaaskombuis van buite af. Foto: Alani
Só lyk die Plaaskombuis van buite af. Foto: Alani Janeke

Klik hier om meer te lees oor die Plaaskombuis se spyskaart.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Stem
Het die winter al by julle aangebreek?
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
Definitief, in volle swang
46% - 12 stemme
Die koue bly nog weg
8% - 2 stemme
Dit raak nou eers koud
46% - 12 stemme
Stem
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.89
+0.0%
Rand - Pond
24.02
-0.0%
Rand - Euro
20.40
+0.0%
Rand - Aus dollar
12.43
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Platinum
969.90
+0.3%
Palladium
901.00
-1.5%
Goud
2,293.16
0.0%
Silwer
29.16
0.0%
Brent-ruolie
79.62
-0.3%
Top-40
70,532
-0.6%
Alle aandele
76,852
-0.4%
Hulpbronne 10
59,437
-1.9%
Industriële 25
108,921
-0.5%
Finansiële 15
16,565
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Eerlik en opreg
Ek is eerlik en opreg. Ek hou van liefde, drukkies en soentjies gee, by die huis of in die publiek. Ek hou ook daarvan om om te gee en respek vir mekaar. Ek het ń sin...
Soek nog vir iets eg.
Eerlikheid is baie belangrik, vertroue, respek, Hou van buite lewe, tyd saam met my gesin. Wil 'n eerlike omgee man ontmoet wat nie agresief is nie, en wat my kinders sal...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot