AFGRI
BEAN
31 Me
-
8319
0,00
CORN
31 Me
-
3344
0,00
SOYA
31 Me
-
9112
0,00
SUNS
31 Me
-
8978
0,00
WEAT
31 Me
-
6685
0,00
WMAZ
31 Me
-
5102
0,00
YMAZ
31 Me
-
4039
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
24 Me
-
147,15
-1,90
Ave Wool - RWS
24 Me
-
164,01
-1,79
Beeste A2/3
24 Me
-
55,29
-0,26
Beeste AB2/3
24 Me
-
52,89
-0,67
Beeste B2/3
24 Me
-
45,6
-1,48
Beeste C2/3
24 Me
-
43,22
-0,54
Bevrore Hoender
24 Me
-
34,85
0,38
Bokkies (onder 30 kg)
24 Me
-
49,55
0,11
Bokooie
24 Me
-
40,74
1,26
Feeder Lamb (Dual Purpose)
24 Me
-
40,67
-0,20
Groot (meer as 40 kg)
24 Me
-
42,86
-4,89
Hoender (IQF)
24 Me
-
29,59
0,19
Medium (30-40kg)
24 Me
-
43,91
3,22
Mohair
17 Me
-
392,62
0,00
Pork Average
24 Me
-
30,63
-0,01
Poultry Average
24 Me
-
33,07
0,31
Sheep A2/3
24 Me
-
84,15
-0,49
Sheep AB2/3
24 Me
-
64,61
-0,40
Sheep B2/3
24 Me
-
52,77
-6,25
Sheep C2/3
24 Me
-
55,64
-1,41
Spekvarke
24 Me
-
30,55
0,12
Varkwors
24 Me
-
24,23
0,32
Vars Hoender
24 Me
-
34,78
0,37
Vleisvarke
24 Me
-
30,71
-0,14
Weaners (200-250kg)
24 Me
-
31,96
0,08
Deel

Droogte en hitte raak krisis vir saaiboere

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mielies verdroog op ’n land in die distrik Balfour. Foto: Danie Bester
Mielies verdroog op ’n land in die distrik Balfour. Foto: Danie Bester

Intussen steier groot dele van die binneland tans onder ’n hittegolf wat na verwagting nog etlike dae sal voortduur en oeste bedreig selfs in distrikte waar dit tot onlangs gereën het.

Langtermynvoorspellings dui ook daarop dat baie gebiede vir res van Februarie en Maart steeds gebuk sal gaan onder ondergemiddelde reënval. Boere wat deur droogte geraak is, hoop om darem die koste van hul insette te dek, maar sê daar is nie sprake van groot oeste nie. Die versengende hitte laat gesaaides kwyn.

Die hele Vrystaat en Noordwes en selfs dele van Mpumalanga soek dringend reën, sê dr. Werner Rossouw, direkteur en handelaar van Silostrat. “Die probleme vanjaar is dat daar distrikte is waar aanplantings steeds baie goeie potensiaal het, maar ander wat in dié stadium swaar trek weens ondergemiddelde reënval.”

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Stem
Gaan jy Woensdag stem?
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
Ja
90% - 52 stemme
Nee
10% - 6 stemme
Stem
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.80
+0.0%
Rand - Pond
23.95
+0.0%
Rand - Euro
20.39
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.51
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Platinum
1,044.30
+0.5%
Palladium
903.50
-1.5%
Goud
2,327.02
0.0%
Silwer
30.41
0.0%
Brent-ruolie
81.11
-1.0%
Top-40
70,455
-0.7%
Alle aandele
76,704
-0.6%
Hulpbronne 10
61,314
-0.9%
Industriële 25
106,760
-1.0%
Finansiële 15
16,479
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my vir ewig, maar nie Desperaat
Ek is n gemaklike mens, geen fiterjasies. Dood gemiddeld en lief om te lewe. Soek iemand om my lewe te deel. Ek is n gevoelsmens, hou van sport. Lief vir die see en visvang....
Sprankelend in Kaapstad
Ek is 'n "down to earth" gemaklike persoon wat die lewe wil geniet. Die klein dinge in die lewe maak vir my saak. Ek is 'n betroubare persoon met 'n...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot