Share

Wanneer eentaligheid beter is

Kenners waarsku dat daar gevalle is waar ouers liewer nie 'n tweede taal moet inbring nie of wanneer hulle ten minste 'n spraakterapeut moet raadpleeg.

"Kinders wat leerprobleme het, byvoorbeeld disleksie, kan sukkel om 'n tweede taal te lees en skryf, selfs al kan hulle dit praat," sê die kinderontwikkelingspesialis Gill Naeser. "En 'n dowe kind kan 'n tweede taal verwarrend vind."

 

(Hierdie is 'n geredigeerde weergawe van 'n artikel wat oorspronlik in Huisgenoot-POLS / YOU Pulse verskyn het. Die jongste uitgawe is nou op die rakke.)

We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE