Share

Oorlewingswenke vir AGHS-lyers

  • Kies 'n loopbaan wat regtig jou belangstelling prikkel. AGHS-lyers is dikwels baie kreatief en talentvol en kan baie suksesvol wees as hulle die AGHS reg bestuur. Die akteur Woody Harrelson en die swimmer Michael Phelps is bekende AGHS-lyers.
  • E-posprogramme en selfone het al die funksies wat jy nodig het om jou dag te organiseer. Maak lysies, stel 'n dagplan op, stuur SMS'e aan jouself, skryf iets op jou foon voor jy dit vergeet, stel die wekker as jy verpligtinge moet onthou.
  • As jy maklik oorreageer, leer om tot 10 te tel.
  • As jy te veel energie het, soek 'n uitlaatklep soos 'n stokperdjie of oefening.
  • Wees bewus van middelmisbruik en die gevare van selfmedikasie.
  • Skaal perfeksionisme af. Moenie na goud mik nie, silwer is goed genoeg, sê Peter Collis.
  • Verduidelik AGHS aan jou kollegas en gesin sodat hulle jou gedrag beter verstaan.

(Hierdie is 'n geredigeerde weergawe van 'n artikel wat oorspronlik in Huisgenoot-POLS / YOU Pulse verskyn het. Die jongste uitgawe is nou op die rakke.)

We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE