advertisement

Oral-health

Question
Posted by: L | 2007/06/06

Q.

TANDVLEIS WAT STINK

Ek het krone in my voorste tande maar die een kroon is los(my onderste tand het saam kroon gebreek) en moet kort kort gesement word voordat hy lek en 'n stink reuk uitkom. EK was onlangs by my tandarts en het genoem dat my tand glad nie los is nie maar as ek oor die tandvleis vryf bo die tand wat soms los is dan stink my vinger vreeslik. Hy sien toe dat tand nie los is nie en sê ek moet mooi flos, wel ek flos 2 - 3 maal per dag tot my tandvleis bloei, borsel 2 maal per dag, is dan reg vir 'n uur dan kom stank maar weer uit. Ek is ook 29 weke swanger en is bang dit is nadelig vir baba. Wat moet ek doen, my tand is regtig nie los nie maar die stank in my mond benadeel my sosiale lewe want ek praat gedurig met my hand voor my mond. Enige hulp en raad sal so baie waardeer word. Dankie.

Expert's Reply

A.

Oral health expert

It is common to get inflammation in the gums during pregnancy. Bleeding will accompany this. HAve a proffessional cleaning at your dentist/hygienist and the problem should clear. good luck

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.