advertisement

Oral-health

Question
Posted by: EINA | 2005/11/30

Q.

Tande sensetief en seer

Ek het agter gekom my tande net aan die regter kant bo en onder, raak vreeslik sensetief as ek koud of warem goed eet of drink, en ek het tanpyn ook, Tans gebruik ek tandepaste vir sensetiewe tande warem/koud, al vir 2weke. Hoekom gebeur dit dat jou tande sensetief raak?? Wat kan ek gebruik vir die tandpyn ek is bang ek sal miskien n apse in my tande kry,

Ons is op n nuwe medies, en ek kan eers oor 5md tandarts toe gaan, so as ek iets by die apteek kan kry vir dit..

Baie dankie.

Expert's Reply

A.

Oral health expert

please repost in English

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.