advertisement

Oral-health

Question
Posted by: Sonja | 2004/10/11

Q.

Raadop

Hi doc,

Hoop jy kan my asb. help. My seun is nou 5 jaar oud. So 'n jaar en 'n half terug het ek hom tandarts toe gevat want sy tande is besig om vrot te word. Hulle het vir my gesê hulle gaan niks doen as die tande hom nie pla nie. Nou begin sy tande hom te pla. Ek het nie meer medies nie en het hom na die skooltandarts toe geneem want hulle doen nou groot en klein daar en nie net meer skoolkinders nie. Die tandarts het gesê sy kan niks vir hom doen nie, en vandat sy aan die kind se tande gekaring het, is sy mond nou ook geswel en hy klae nou permanent van sy mond wat seer is. Ons huisdokter het daaityd vir my gesê dit is die antibiotika en die tandarts het vir my gesê dit is nie ek borsel nie my kind se tande nie, maar my ander kind se tande is so gesond dat jy dit amper nie kan glo nie. So ek glo nie ek gaan een se tande borsel en die ander een sin los nie. HELP ASB> EK IS RAADOP.

Expert's Reply

A.

Oral health expert

You say the previous dentist told you that they cannot do anything for him if he is not in pain! That seems very strange. The fact of the matter is that teeth can be rotten for a very long time before the effects of the decay (pain,selling) can be seen.
If the teeth were decayed and asymptomatic, they could have been filled.
I doubt antibiotcs are the cause as you say they only started getting decayed about 18months ago.
There is a childrens dental clinic in Johannesburg (TMI Clinic). They could advise you further if you cannot go to a private dentist.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.