advertisement

Oral-health

Question
Posted by: .... | 2007/05/09

Q.

PYN

My verstandtand se stopsel het uitgeval en 'n week later toe gaan ek terug Tandarts toe vir 'n ander stopsel. Terwyl hy besig was met my tand toe sê hy hy is besig om my tandvleis af te krap so ek gaan so bietjie pyn hê die naweek (dit was nou die naweek wat verby is). Die pyn het net al hoe erger geword en ek was toe gister terug na hom toe om te kyk. Hy sê ek het infeksie in my tandvleis en het my 'n mondspoelmiddel gegee. Maar my verstandtand voel nou los en ek kan nie regtig uitmaak waar die pyn is nie. Wat kan ek doen om die pyn te verlig, want geen pynpil help nie en ek wil al huil soos wat ek die pyn nie meer kan hanteer nie! Ek kan nie eet nie en ook nie slaap nie en ek lyk al soos 'n ongesonde zombie. Ek spoel maar met soutwater ook uit so nou en dan. En spoel 3 keer 'n dag met Andolex-C, maar die PYN!!! Hoe lank sal dit nog vat voor die gesond is?

Expert's Reply

A.

Oral health expert

i would advise you to return to the dentist. if your wisdom tooth is feeling loose, you may need to have it removed. DO NOT contonue taking pain killers

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.