advertisement

Oral-health

Question
Posted by: amanda | 2004/12/03

Q.

Hello Doc

Goeie dag dokter
Ek hoop nie u gee om as ek in afrikaans skryf nie, my engels is nie so goed nie.
Ek het in die begin van die jaar 'n kroon laat insit, en toe het die tandarts op een van die onderste tande 'n "rootkanal" gedoen, maar dit was so seer want sy moes my 5 keer inspuit om die tand dood te kry, en daarna was my mond so vol gate en so seer dat ek te bang was om terug te gaan, nou het die hele tand afgebreek, want dit was net die dop, want sy wou ook 'n kroon insit. Daar sit nou net 'n gat, maar gelukkig is die tand nie seer nie, want daar is nie gevoel in die tand nie, wat ek graag wil weet as ek na 'n ander tandarts toe gaan, sal hy darem die tand kan red en 'n kroon insit?
Dankie
Amanda

Expert's Reply

A.

Oral health expert

Amanda, hello

Even thouh the tooth is badly broken down, it can be fixed. However it also depends on the health of the remaining root and whether the roots are strong enough to support the crown.
Chances are that you will be able to save the tooth. Good luck!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.