advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Nadia | 2007/03/22

Q.

Zyrtec

My 11mnde oue baba seun sukkel met sinus - my pead het gesê dis heeltemal veilig om Zyrtec op die langeduur te gebruik? Is dit? Nie dat ek haar betwyfel nie maar gister toe vra die apteker vir my of ek weet jy mag dit eers van 2jr af gebruik? En sy het die generiese een vir my gegee ALLECET. Ek gebruik ook adco-flupain so nou en dan want my gp het gesê dit het 'n antihistamiene in wat help. Ek gebruik nie die 2 saam nie, het vir lank nie zyrtec gebruik nie. Wil graag terug switch na zyrtec/allecet

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Zyrtec/Allecet is heeltemal veilig vir lang termyn gebruik in babas en kleuters.Wat my hier bekommer is die diagnose aangesien babas van hiedrdie ouderdom nog geen sinuse het nie. Ek vermoed dat die probleem aan vergrote adenoide toegeskryf kan word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: Nadia | 2007/03/22

Dankie Meme. Lekker dag

Reply to Nadia
Posted by: Meme | 2007/03/22

My 19 maande oue seuntjie is chronies op Allecet (ons het gesukkel om Zyrtec in d hande te kry en dis glo ook duur ) en dit help hom regtig baie, hy kry elke aand 5ml, dit is vd nuwe soort wat glad nie lomerig maak nie, gebruik dit met 'n geruste hart.

Reply to Meme

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.