advertisement

Childhood Diseases

Question
Posted by: Jennifer | 2008/05/26

Q.

Ystertekort by vier jarige?

My dogtertjie van 4 het al voorheen 'n ysteraanvulling gebruik vir 'n ystertekort. Behandeling was nodig nadat bloedtoetse die tekort bevestig het. Dit is natuurlik vir haar nie lekker om 'n prikkie van 'n naald te kry nie en kan u asseblief vir my volledige simptome laat weet wat met ystertekort voorkom in kinders van haar ouderdom. Ek voel bekommerd en dink dit is moontlik weer nodig vir 'n bloedtoets, maar sal eers my waarnemings teen u simptome weeg.
Baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die gewone simptome van yster tekort is 'n bleek gesig, bloedarmoede en 'n kind wat baie lusteloos is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.