Childhood Diseases

Question
Posted by: ma | 2008/11/17

Q.

Yoghurt

Goeie dag
MY dogtertjie sal die naweek 7maande oud wees. Ek het in vorige vrae gelees u het geantwoord dat mens vir ' n baba van 8maande yoghurt kan gee. Moet dt volroom of lae vet of vet vry wees?
Watter tipe kaas kan ek dan vir haar gee?
Moet ek vir haar nou al water of tee of sap gee tussen haar melkvoedings en ander kos(vrugte en groente)?

Baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die volroom yoghurt is die beste. Dit is nie nodig om elke dag vir haar water te gee maar wanneer die weer warm is kan sy water drink.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.