advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Marian | 2007/03/30

Q.

Watter behandeling vir refluks?

Baie dankie vir u antwoord op gister se vrae. Ek wil egter net gou hoor watter behandeling kan ons vir haar gee vir die refluks? Is daar iets wat ons sommer self kan kry by 'n apteek? Aangesien die pediater by wie ons was nie behandeling voorgeskryf het nie, maar ek wel nou voel ons moet vir haar iets gee om te help.

Dankie.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Soos in my eerste antwoord geskryf is dit nou belangrik om terug te gaan na die pediater. Daar is geen twyfel dat hy nou die regte behandeling sal voorskryf.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: L | 2007/04/01

Dit is regtig belangrik om seker te maak dit is werklik reflux voordat jy net medikasie gee. Al hoe jy kan seker wees is om jou baba te vat vir al die toetse. Ek dink dit is egter n allergie vir suiwel en ek dink jy sal n verskil sien as jy suiwel uit jou dieet skakel vir so 6 weke en kyk of die huilery en opgoei ophou. Jy sal beslis n verskil sien met die sluim. As jy na 6 weke nie n verskil agter kom nie kan dit beslis reflux wees. Ek is nie n groot fan van soya melk nie, maar as jy voel jy kan regtig nie aanhou borsvoed nadat jy terug gaan werk toe nie, stel ek voor jy probeer eerder n soya formule soos Isomil. Ek sal ook voorstel dat jy gluten uit jou baba se dieet hou as sy reg is om te begin met vaste kossies.

Reply to L
Posted by: Mamma | 2007/03/30

Hi, het ook refluks baba geborsvoed tot so 6 mnde en het 10-15 minute voor elke voeding vir haar Infant Gaviscon poeier gegee (baie baie min), gemeng met bietjie afgekoelde kookwater of borsmelk. Dok het wel 'n anti-suurmiddel voorgeskryf omdat sy so baie melk opgebring het. (Het later Baba Suur by apteek gekoop) Het bedjie by kop gelig sodat dit 'n helling vorm, en op haar sy laat slaap. Plekkie waar doeke omruil ook kop gedeelte gelig sodat sy nie plat lê nie. As hul plat lê en melk opgooi, stoot alles terug in keel wat slukderm verder brand. Sy is nou amper 8mnde, sluk kleppie goed ontwikkel, refluks heeltemal ontgroei! Baie sterkte!

Reply to Mamma

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.