advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: RT | 2004/10/13

Q.

Wat kan dit veroorsaak

Vandat my seuntjie gebore is is hy nie bang vir die donker nie. Hy is nou 2. Gister aand se hy vir my ek moet nie die lig afsit nie want die woef gaan hom byt. Ons het nog nooit hom probeer bang maak met 'n hond nie en ek weet nie waar kom hy daar aan nie. My man het maar by hom gaan le totdat hy aan die slaap raak. Kan iemand my help met dit want dit het gelyk of hy regtig bang was.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is normaal vir kinders om rondom 2 jaar skielik nuwe vrese te ontwikkel. Dit is gewoonlik van verbygaande aard en gewoonlik gekoppel aan 'n onlangse ervaring, stories ens. Soos hulle begrip vorder kan u meer met hom daaroor begin gesels en hom gerus stel.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.