advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: moedeloos | 2004/01/19

Q.

wanneer kan sy mangels uitkom

Dr.
My baba is 17 maande oud. Hy het vandat hy gebore is nou al presies 8 keer mangelontsteking gehad. Moet ek nog wag tot hy ouer is voordat ek die mangels uithaal en maar so aangaan met antibiotika elke 2e maand vir die mangels ?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ons probeer gewoonlik om nie mangels te verwyder voor 2 jarige ouderdom nie, omdat mangels eintlik baie goeie funksies ook het. Dit is 'n besluit wat u met u dokter moet bespreek na inagneming van al die inligting.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: Adel | 2004/02/05

Wil net weet of die kleutertjie se mangels toe uitgehaal is - en of daar toe enige komplikasies was? Was dit die moeite werd?

Reply to Adel
Posted by: Ellie | 2004/01/20

Ek hoor jou moedeloosheid - was self daar. My seuntjie het ook voortdurend mangelontsteking gehad en ek ken die pad stap van elke twee maande (soms gouer) met antibiotika (en die newe-effekte..) 'n Oor- neus en keelspesialis het - siende my seuntjie se geskiedenis van herhaalde mangelontsteking - besluit om die mangels op 15 maande uit te haal en ek kan eerlik se ek het nog nie weer teruggekyk nie. Jy sal uiteenlopende raad kry, maar op die ou einde moet jy doen wat vir jou reg voel en wat die beste vir jou kind is. Dis ook nie so traumaties vir hulle nie, aangesien 17 maande nog maar klein is - hulle herstel ook soveel gouer as groter kinders na die prosedure. Sterkte!

Reply to Ellie

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.