advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: rissie | 2004/11/08

Q.

voorheid by seuntjies

ek het geleer om my seuntjie se velletjie effens terug te trek en hom skoon te maak. ek het egter opgemerk dat daar wit knoppies wat amper soos puisies lyk op die velletjie is as ek dit terug getrek is. Dit lyk nie of dit seer of onsteek kan wees nie. is dit normaal?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ja daardie wit frummeltjies is normaal en nie 'n teken van infeksie as dit nie rooiof seer is nie. Oor die algemeen is die beste raad om die voorvelletjie alleen te los en dit glad nie te probeer terug forseer nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Ree | 2004/11/12

So ver ek weet (en orals lees) is dit nie goed om die voorhuid terug te trek nie. Dit kan permanent beskadig word. Al wat nodig is, is om dit met 'n lappie seep en water skoon te maak net so bo-oor en nie agter die voorhuid nie. Pas op om hom nie seer te maak nie. Dit sal self mettertyd soos hy ouer word terug trek. Ek weet nie van die puisies nie, die dokter moet daardie een antwoord.

Reply to Ree

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.