advertisement

Childhood Diseases

Question
Posted by: CONCERNED | 2007/04/19

Q.

VOEDING

MY SKOONSUSTER SE BABA IS NOU 5MAANDE OUD EN EK IS NOGAL BEKOMMERD WANT DIE BABA IS NOG GLAD NIE BEWEEGLIK NIE. AS JY HOM OP DIE GROND NEERSIT Lê HY DOODSTIL - ROL NIE OM NIE EN GRYP NIE NA DIE SPEELGOED NIE WAT RONDOM HOM Lê.
VERDER WEIER SY OM ROOIBOSTEE, WATER OF VRUGTESAP TE GEE TUSSEN VOEDINGS. SY WIL OOK GLAD NIE VIR HAAR BABA PAP GEE OM TE EET NIE. AL WAT BABA IS KRY IS BORS EN FORMULE MELK, TOT AS HY DORS IS KRY HY MELK.
BEHOORT SY OOK BEKOMMERD TE WEES.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Indien hy glad nie beweeglik is nie sal dit nodig wees dat sy haar pediater moet raadpleeg. Hy behoort teen hierdie ouderdom al te kan omrol.
Daar is baie ouers wat melk voeding alleen gee tot die baba 6 maande oud is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
user comments

C.

Posted by: tjokkie | 2007/04/20

ons baba is 5maande oud.Ek is allergies vir melk(sinus) , sal my baba ook allergies wees vir beesmelk. Hoe verdun mens dit?

Reply to tjokkie
Posted by: CONCERNED | 2007/04/20

EK STEM HEELTEMAL SAAM MET JOU. MY BABA IS NOU 8 MAANDE OUD. HET GESIT OP 6MAANDE , LEOPARD CRAWL OP 7MAANDE EN TREK HOMSELF TEEN VOORWERPE OP. HY HET RYSPAP OP 11 WEKE BEGIN EET EN GROENTE OP 5 MAANDE. EK IS 'N VOORSTAANDER VAN BABA EN KLEUTER EN EK LEES NOU NOG AL DIE ARTIKELS. EK WEET NIE HOE OM VIR HAAR TE Sê DAT SY NONSENS AANJAAG, DIT IS HAAR 2DE KIND SO EK VERONDERSEL SY BEHOORT MOS VAN BETER TE WEET.

Reply to CONCERNED
Posted by: stef | 2007/04/20

Hi daar,
Ek is nie 'n proffesionele persoon nie. Maar ek kan jou sê dat dit defnitief verkeerd is om nie vir die klein dingetjie al pappies en purity kos te gee nie. En ook rooibostee en water. Ek is nie snaaks nie, maar lees jou suster nie boeke nie? Soos baba en kleuter en boeke wat mens 'n bietjie touwys maak soos wanneer om te begin met 1ste kosse, vordering van jou baba ens. Nee wat....sorry maar sy moet regkom!!!! Dis haar kind se gesondheid waarmee sy speel.
Sterkte vir jou...

Reply to stef

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.