advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Trix | 2004/11/10

Q.

Vlieg met kinders

Ek moet vlieg met my twee kinders (een is 2 jaar, een is 9 maande). Wat kan ek doen om die vlug so maklik as moontlik vir ons almal te maak?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Oor die algemeen is die beste raad om te sorg dat jy genoeg hande het, maw dat jy nie alleen met 2 kinders vlieg nie en dat jy voorbereid is met iets om te drink (veral tydens die opstyg en landing) en dat jy genoeg goed het om veral die ouer een mee besig te hou.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: Senior Purser (flight attendant) | 2004/11/10

GEEN babawaentjies word in die kajuit van enige SAA vlug toegelaat nie. Jy kan dit stoot tot by die deur en dan word dit in die vragruim gelaai. Dit is 'n CAA (Civil Aviation Authority) wet en SAA het geen keuse hierby nie.

Self ma van 2 kleintjies, 18 maande uitmekaar, en as lugwaardin kan ek jou net een raad gee. Vra maar jou dokter om vir hulle ietsie vir die vlug voor te skryf om hulle lekker te laat slaap of ontspan. Kleintjies raak oor-opgewonde as dit by vlieg kom en mamma's raak BAAAIE senuweeagtig aanboord. Veral op jou tweetjies se ouderdomme. Mens kan mos nie eintlik met hulle
"reason" nie......

Jy gaan een op jou skoot moet hou en 'n sitplek kry vir die ander. Persoonlik maak ek altyd seker dat mamma's met baba's 'n ekstra sitplek kry, maar dit raak nou Desember, en die vlugte is oorvol.

Dit is 'n groot uitdaging. Baie sterkte!

Reply to Senior Purser (flight attendant)
Posted by: taj | 2004/11/10

I recently flew with SAA with my 5 month baby and it was very difficult. I took my pram with as cabin luggage going there so I could push the baby right to the door, but on the way back without me knowing it, SAA put it in main cargo, even though I had specifically asked to have as cabin luggage. So back at Jhb Int, it was a long difficult walk, as my baby is very big and heavy. Then I had to try to grab the luggage carrying the baby (she couldn't sit yet). It was a mission.

So my advise is that you must insist, reiterate and ensure that your pram (preferably a buggy type for easy fold up) be stowed in the cabin.

Good luck.

Reply to taj

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.