advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: H | 2004/09/22

Q.

Vitamien aanvulling vir Kinders

Ek het 'n tweeling van 21 maande oud. Ek wil graag vir hulle 'n vitamien aanvulling gee, maar met die vreeslike wye keuse op die mark, weet ek nie watter een die beste sal wees nie. Wat word aanbeveel vir kinders van daardie ouderdom?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek kan ongelukkig nie 'n spesifieke produk anbeveel nie, maar die heel belangrikste is om te verseker dat 'n kind 'n gesonde gebalanseerde dieet patroon vestig. As dit so is, is vitamien aanvulling oorbodig.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.