advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Lizelle | 2007/12/13

Q.

Verw post 919 - Kinkhoes

Hi doc,

Baie dankie vir u terugvoer oor my baba dogtertjie van 11 maande wat dalk kinkhoes kan hê. Ek het op die internet gaan luister hoe die hoes klink en dit klink baie soos haar hoes. Wil net hoor of sy dit steeds kan kry al het sy al 3 haar pertissus inspuitings gehad?

Baie dankie!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ja beslis hierdie vorm van kinkhoes word parapertussis genoem. Dit word deur 'n ander kiem as die wat die egte kinkhoes veroorsaak.Daar is geen twyfel dat sy beslis hierdie vorm van kinkhoes het.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Lizelle | 2007/12/13

Ek het Aterax stroop probeer kry by die apteek maar hulle sê mens het 'n voorskrif nodig.

Reply to Lizelle

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.