advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: N | 2007/12/21

Q.

Verstikking in 14 dae oue baba!

Hallo Dokter

My babadogter is 14 dae oud.Sys op 37.5 dae gebore met 'n keisersnit.En het 3.1kg geweeg.Sy kry bottel elke 2 tot 3 tot 4 ure.Hang af hoe vas sy slaap en hoe lank sy gehuil het voor ek weer gee.As sy huilerig is en aanmekaar haar fopspeen suig gee en elke 2-3 ure bottel, snags laat ek haar slaap tot so 4.5 ure op die langste!My probleem is dat sy partymaal stik in die melk.Ek gee melk met Avent bottels en 'n nr 1 tiet.My hart wil gaan staan elke kjeer as dit gebeur,gister na badtyd en sy baie gehuil het(hou mos nie daarvan om te bad nie) het ek haar bottel gegee, en toe die bottel ampe kla was toe stik sy!!!Syt sommer dadelik aan die slaap geraak, en laasnag toe ek haar skoonmaak om bottel te gee, toe het sy 'n groen stoelgang,waar dit altyd geel was.Wat ekan ek doen met die stikkery om dit te voorkom en haar te help as dit gebeur, en het die groen stoelgang iets daarmee uit te waai.Huil ook partymaal en lyk of sy in pyn is,trek bene op ens!Ons seuntjie v 2.5 jaar was lactose intollant,kan sy ook wees?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek glo nie dat hierdie simptome deur laktose intoleransie veroorsaak word nie.Daar is belangrike oorsake van verstikking in 'n pasgebore baba. Dit is baie belangrik om seker te maak dat haar simptome nie deur een of ander van hierdie veroosaak word nie.Dit is nodig om so gou soos moontlik jou pediater te raadpleeg in die verband.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: Ani | 2008/01/04

As sy vinnig drink, kan dit verstaanbaar wees dat sy sal crampe kry. Prober om haar te wind meer gereeld gedurende voeding. Moenie laat sy die bottle in een go klaar drink nie as jy dit kan help nie.

Reply to Ani
Posted by: Ani | 2008/01/04

Hi N, ek weet nie of jy weer na die posting gaan kyk nie, hoop jy sal.

My baba was gediagnoseer met colic, sy het haar rug geArch and bene in getrek to sy n maand out was. Baie gehuil, amper ontroosbaar saans, soms ook deur die dag. Ek was gese by my pediatrician of Perlagon te gebruik omdat did die naaste aan borsmelk is. Ek was ook Donatel gegee (weet nie die correcte spelling nie).

In verband met die verstikking, somtyds drink n baba net te vinnig, miskien probeer sy om te drink en asem te haal tegelyketyd. Hou haar goed dop wanneer sy drink en kyk hoe sy drink.

Reply to Ani

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.