advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: CARIN | 2008/07/14

Q.

Vaste kos

My seuntjie is 5 maande oud. Hy is op Novalac AC 1 en hy akkomodeer goed met die melk. Ek het vir hom begin rys pap gee van purity in die oggend en het gisteraand ook vir hom begin papa gee. Hy het verskriklik gehuil later die aand. Hy het refulks en sy maagklep werk nie mooi nie. Wat kan ek vir hom gee dat hy nie so krampe en ongemaklik is nie? Is dit moontlik die rys pap wat dit veroorsaak?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Wag totdat hy eers 6 maande oud is voordat hy vaste voedsel begin eet. Begin dan weer met rys of mielie pap vir babas.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Elizabeth | 2008/07/14

My afrikaans is nie so goed nie maar ek sal probeer, toe ek my baba na die kliniek toe vat het hulle vir my gese dat sy defenatief nie soliede kos moet kry tot sy ses maande oud was, so dit kan miskein die probleem wees, gee dit net in die oggend of vir middag ete dit is wat ek gedoen het, dit sal dalk help, my baba het ook reflux gehad en sy het beter geword toe ek haar die rys pap begin gee het, ek het net Gripe Water vir haar gegee vir die krampe en dit het gewerk. Maar die klinieke hou nie so baie daarvan nie, maar as dit werk dan wat kan 'n mens doe.

Ek dit help!

Reply to Elizabeth

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.