advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Mamma | 2004/02/21

Q.

Van bors- na koeimelk?

My baba is nou 10 maande oud. Hy eet alles wat ons eet en ek borsvoed hom nog. Ek wil graag ophou borsvoed. Sal dit goed wees as ek hom op koeimelk sit?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die aanbeveling sou wees om koeimelk eers vanaf 12maande te gebruik in 'n kind wat goed en gebalanseerd eet.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Lucia | 2004/02/25

Mamma

Pediaters oor die algemeen verkies dat 'n mens nie 'n baba voor die ouderdom van 1 jaar op koei melk moet sit nie Die dokter sal vir jou mooi verduidelik hoekom nie. Kan jy nie maar nog net twee maandjies uithou met die borsvoeding nie.

Jy is 'n ster om dit so lank te kon doen - net nog 'n maand of wat gaan seker nie saak maak nie ? Jy kan dan ook sommer direk van bors na voer koppie gaan en die hele ou spul met bottels 'n mis gee.

Reply to Lucia

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.