advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: CAROL | 2007/03/10

Q.

VAN BORS NA BOTTEL

MY SEUNTJIE IS 11MNDE, EK MOES HOM SO LANK AS MOONTLIK
BORSVOED OMDAT HY ALLERGIES IS. HY BYT MY EGTER NOU
SO SEER MY BORSTES IS HEELDAG SEER. MY PEDIATER HET
GESê EK KAN HOM NOU MAAR VAN DIE BORS AFHAAL. MAAR
HOE NOU GEMAAK, HY'T NOG NOOIT UIT 'N TIETIEBOTTEL GEDRINK NIE, NET 'N BEKER SY KOELDRANK ENS. MELK HET
HY NET BORSMELK GEKRY. HY'S GEWOOND AS HY GAAN
SLAAP DRINK HY AAN MY TOTDAT HY SLAAP. EK HET TOE
INFACARE SE FORMULEMELK MET LACTOSE EN MELK VRY PROBEER. HY DRINK DIT MAAR SO-SO, MAAR HY WEIER NOU
DIE BEKER EN DIE BOTTEL EN SOEK NET BORS. HY'S NOU WEER
TERUG OP DIE BORS 5 KEER 'N DAG EN DIT WAS MAAR NET 3
KEER GEWEES. HOE GAAN EK HOM AFKRY EN WATTER SLAAP
AFRIGTING SAL HY NOU MOET KRY, WANT HY SLAAP NIE SONDER DIE BORS NIE, EN RAAK HEEL BUITE HOMSELF AS EK
HOM IN SY BEDJIE SIT HY SOEK DAN NET MY BORS. HY EET GENOEG MAAR RAAK SNAGS 2 KEER WAKKER WAT HY NET DIE BORS WIL Hê, HY DRINK DAN NIE VEEL NIE, DIT IS AMPER SOOS 'N "DUMMY" DUMMY WIL HY OOK NIE SUIG NIE.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Forum-lede antwoord asb hierdie vraag.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Jackie | 2007/03/12

Ek sou sê probeer nog 'n rukkie vasbyt met die borsvoeding en om miskien oor 'n maand weer met die formulemelk in 'n bekertjie te probeer. My seuntjie is nou 20 maande en het direk van die bors na die bekertjie gegaan. As hulle so lank bors drink sukkel hulle om 'n bottel te vat. Doen "sleep training" wanneer jy daarvoor kans sien. Hy gaan baie skree en ongelukkig is al manier om dit uit te wag. Dit is baie moeilik, maar tog op die ou end die moeite werd.

Reply to Jackie

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.