advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Onseker Pappa | 2004/12/20

Q.

Val van die bed af.

Ons baba(9 maande) het nou gister aand vir die derde keer van die bad af geval. Ek weet 'n mens moet uit kyk vir naarheid en lomerigheid. Hy lyk heel gelukkig vannoggend maar ek voel elke keer so sleg en 'n mens kan ook nie elke keer dokter toe jaag as daar nie fisiese simtome is nie. Sy pipille lyk ook normaal. Ons het die vorige 2 kere dokter toe gegaan maar alles was reg. Nou het ons besluit om nie dokter toe te gaan nie. Hy het geen stampies teen die kop nie maar hoe gaan ek weet sy nekkie het byvoorbeeld nie seer gekry nie of is ek net paranoid?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die belangrikste les is waarskynlik dat 'n kind van hierdie ouderdom nie in 'n posisie geplaas moet word waar hulle uit die bed kan val nie. Moet hulle nooit alleen op 'n bed laat lê nie en die veiligste posisie is tussen die twee ouers.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.