advertisement

Childhood Diseases

Question
Posted by: madie | 2007/05/01

Q.

vaginale vliesie

ek wil net weet of die toegroei v/d vlies n algemene verskynsel is of is dir oorerflik, ek is redelik bekommerd hieroor en wil weet wat die probleme is agv so iets, my dr het gese die estrogeensalf sal help, is dit effektief, wat doen dit

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ons sien hierdie verskynsel redelik dikwels. Dit word 'labial adhesion' in Engels genoem.Daar is geen rede vir kommer solank dat dit die diagnose is.Dit is nie nodig om enige behandeling van enige soort te gebruik nie aangesien dit vanself met tyd genees-gewoonlik nog in die vroeer kinderjare.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.