advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: lindie | 2004/10/26

Q.

TWINS WITH ALLERGIES AND POST NASAL DRIP

GOEIE MORE,
EK IS 'N MOEDER VAN 'N TWEELING DOGTERTJIES, HULLE IS NOU 2 JAAR EN TIEN MAANDE OUD.

HULLE HET BEGIN MET 'N AARDIGE TIPE HOES WAT AMPER KLINK ASOF HULLE SLYM WIL LAAT UIT KOM.

EK HET HULLE DOKTER TOE GENEEM EN HY HET VIR MY GESE ONS MOET X-STRALE LAAT NEEM, HY SIEN TOE DAT HULLE 'N POST NASAL DRIP HET EN DAT HULLE ADENOIDS BAIE VERGROOT IS MAAR DAAR NIE 'N PROBLEEM IS MET HULLE MANGELS NIE. HY HET OOK GESE DAT HULLE BESIG IS OM BRONGITIS TE ONTWIKKEL, MAAR DAT HY EERS DIE DRIP EN ALLERGIE GAAN BEHANDEL MET KORTISOON VIR 10 DAE.

DIE TIEN DAE IS NOU VERBY, MAAR HULLE IS VIR MY DEFNITIEF ERGER, WANT HULLE HOES NOU BAIE, DAAR IS BAIE SLYM BETROKKE EN EK STOOM HULLE MET COMBIVENT. EK WIL WEET IS DIT NODIG OM HULLE DOKTER TOE TE NEEM, VIR ANTI-BIOTIKA. U HULP EN RAAD SAL BAIE WAARDEER WORD.

GROETE
LINDIE

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Wat u beskryf klink eerder soos 'n virale infeksie wat nie sal reageer op anti-biotika behandeling nie. Solank hulle nie erg siek, koorsig of kortasem is nie, behoort u die hoes tuis te kan monitor. Indien dit 'n virus infeksie is behoort dit binne die volgende week of twee beter te word, ongeag die behandeling.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.