advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Luca | 2004/10/27

Q.

Trimovax inspuiting

Hoe effektief is die Trimovax (MMR) inspuiting op 15 maande? My seuntjie (nou 16 maande) het die inspuiting op 15 maande gehad en nou is hy siek met duitse masels. Hoe kan dit wees? Maak die inspuiting hul heeltemak imuun daarteen of is dit dat hul die siektes (masels, pampoentjies en Duitse masels) net in 'n ligter graad kry??
U hulp in die verband sal waardeer word.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die graad van immuniteit wissel, maar oor dioe algemeen voorkom dit dat kinders siek word. Daar het waarskynlik onvoldoende tyd verloop vir u kind om volldeige beskerming te ontwikkel nadat die immunisasie toegedien is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Cheryl | 2004/11/03

Ek her my dogtertjie gevat vir die Trimovax inspuiting op 15 maande en die dame het vir my gese dat dit maak hulle heltemal imuun daarteen so dit is baie interesant dat jou seuntie nou siek is - ek sal graag wil weet wat se die dokter.

Reply to Cheryl

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.