advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: pixie | 2008/08/04

Q.

Toe neus - 1 week oud POST 674

Goeiedag Dokter,

Baie dankie vir u raad op my vorige vraag.

Ek het nagelaat om te noem dat sy op 37 weke gebore is en dat haar geboorte gewig slegs 2.490 kg was.

Kan hierdie dalk die oorsaak wees van haar toe neusie?

Dan wil ek ook by u uitvind of dit in orde is as ek S26 Gold gebruik? Is daar ' n beter melk as dit wat u kan voorstel (sy sukkel nie met koliek/winde op hierdie stadium nie). Sy drink tans elke 3 ure so 50ml en snags elke 4 ure.

Baie dankie :-)

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die feit dat jou baba voor die tyd gebore is is nie die rede vir haar toe neus nie. Daar moet 'n ander oorsaak wees.
S26 Gold is 'n goeie formule en sy behoort daarop baie goed te vorder.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.