advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: e | 2008/01/09

Q.

todler drinks no milk

Goeie more, my seuntjie is 2,5 jaar oud. Vandat ek hom 2 maande terug van die bottel af gehaal het(rede: Wou net melk drink en nie kos eet), wil hy glad nie enige melk drink nie. Hy kry kaas en yoghurt in maar wil ook nie elke dag nie. Hy weeg nou 12.1 kg en is 88 cm lank. Is daar enige kommer hieroor?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Sy gewig is effens onder die gemiddeled vir sy ouderdom en hy is ook kort vir sy ouderdom. Probeer die nuwe Parmalat First Growth Melk. Indien hy dit nie wil drink nie sal dit nodig wees om sy pediater te raadpleeg net om seker te maak dat daar geen probleem met sy gesondheid is nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.