advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Ani | 2008/01/11

Q.

To N

Hi N,

Hoe kleinding now?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

What is this?

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: Ani | 2008/01/12

Ag N,

Gee maar kaans, sy is nog klein, "Play it by ear' soos hulle se, maar moet nie jou moederlike instinkte ignoreer nie, as jy voel its is nie reg nie, sien liewerste iemand daaroor.

Good luck with baba.

Reply to Ani
Posted by: N | 2008/01/12

Dit gaan seker ok,maar gister weer gestik,ek het haar half 6 gebad en toe het sy gedrink, 20h00 nog nie geslaap nie,toe gee ek maar nog bietjie melk ,toe stik sy en drink net 20 ml!Raak toe half 9 uiteindelik aan die slaap tot 12h00,wee 03h00 gedrink en wee half 6!!Sy wil laaste 3-4 dae nie slaap nie,van vanogg af net half uur vas geslaap,meestal sluimer sy,darem vanmiddag langer geslaap.Sys 5 weke nou.Ek het gedink sys net dors,moet haar melk meer maak, drink nou 90 ml,maar 50% vd kere drink sy dit nie op nie!!Poef is maar weer groen,so ek weetie wats fout.Sy lyk nie siek nie,net mounerig!

Reply to N

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.