advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: mpc | 2012/10/09

Q.

tick bite

hi dr

My seuntjie is 3 en ''n half jaar oud toe ons hom nou bad toe kom ons af op '' n klein rooi bosluis. Hy het alreeds geklou en hys nou rooi daar. Ons het hom afgehaal die bosluis.

Wat moet ons doen vir voorkoming of moet ons maar koors dophou

Baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is nie nodig om enigiets op hierdie stadium te doen. Indien jou seuntjie begin koorsig word of begin kla van 'n hoofpyn sal dit nodig wees om hom dadelik pediater toe te neem.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.