advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Bekommerde Pa | 2004/10/19

Q.

Sukkel om kind gesond te kry en hou

My seun is 2,5 jaar oud ek sukkel om hom gesong te kry en te hou.Hy was die afgelope maand en n half meer as drie keer by die dokter .Eers was die manghils en dan laringitus en weer manghils ,en nou weer hy wil nie eet nie ook nie iets drink nie hy verloor gewig .Hy is die hele tyd siek ek duisende rande betaal aan dokters,om weer oor n week weer te gaan kuier by die dokter.Ek is baie desperaat om hulp asb help!!!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek wens daar was maklike antwoorde. Wat u beskryf klink ongelukkig soos herhaalde virale infeksies wat kinders gewoonlik by 'n chreche optel. Somtyds is die beste raad om u kind net vir 4-6weke tuis te hou sodat sy volledig kan herstel en haar weerstand weer kan opbou. Daar is ongelukkig geen wonder "immune boost" produk waarvan ek weet nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.