advertisement

Childhood Diseases

Question
Posted by: Anna | 2008/05/26

Q.

stoelgang

My 8 maande baba is vanaf haar geboorte op Perlagon Nan sy is ook nou op Purbac vir infeksie sy eet nou 3 etes. Cereallac in die oggene, vrugte purity in die middag en vleis en vrugte purity saans. verlede week het haar stoelgang verander dit is nie meer so los soos voorheen. wanneer is sy hardlywig en hoe moet die stoelgang lyk. Kan een van die bogenoemde haar hardlywig maak en wat kan mens gebruik vir hardlywig.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is baie moelik om seker te wees of jou baba hardlywig is of te nie.Miskien is dit die Purbac wat 'n soort antibiotika is wat haar so stoelgang verander. Gee vir haar 'n probiotika soos Reuteri Infant Drops 1ml elke dag vir 10 dae. Dit behoort haar stoelgang weer te normaliseer.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.