advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: lee | 2008/01/14

Q.

sterilizing water

Goeie more.

My seun is nou ses maande en ek kook water en dan laat ek dit bietjie afkoel en dan maak ek sy formula aan. kan ek gebottelde water vat en die formula net so aanmaak sonder om die water te kook? Daar is twee verskillende nommer 2 Nuk bottels en tieties wat is die verskil tussen die 2?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hou maar aan om die water te kook en dit moet goed afkoel voor die formula aangemaak is.Ek kan ongelukkig nie jou vraag oor die verskil tusssen die twee soorte Nuk bottels antwoord nie, maar ek is seker dat een van ons gereelde Forum lede sal kan help.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Naydene | 2008/01/15

Hi Lee,

Die nommer 2 (S) het 'n effens kleiner gaatjie en word aanbeveel vir water en dunner vloeistowwe. Die nommer 2 (M) se gaatjie is groter en is vir formule melk.

Hoop dit help

Reply to Naydene

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.