advertisement

Childhood Diseases

Question
Posted by: Bettie | 2007/03/20

Q.

Spuit maag

My dogtertjie is 3 jaar oud en het nou al vir 6 dae 'n magie wat spuit.Kort nadat sy iets geëet het, dan begin haar magie kramp en dan spuit dit alles uit.Sy is nie koorsig, naar of lusteloos nie.Kan ek vir haar iets gee soos Pectrolyte.Ek gee vir haar reuteri.Wat kan ek vir haar gee om te eet of te drink wat nie haar magie sal omkrap nie.

Baie dankie vir die wonderlike voorreg om vrae te kan vra.
Bettie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Sy moet vir minstens 24 uur geen melk drink nie. Gee haar Rehidrat gemeng met 200ml water na elke ontlasting.Hou aan met die Reuteri vir minstens 10 dae.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Bettie | 2007/03/22

Baie dankie vir advies.

Reply to Bettie

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.