advertisement

Childhood Diseases

Question
Posted by: anneline | 2008/06/09

Q.

SOJAMELK NA NIDO- GROWING UP MILK

Hi Dokter
My baba seun was vanaf week twee na geboorte op isomil omrede dat hy n allergie gekry het van lactogen melk en my huis dokter hom op isomil gesit het. Hy is nou 1jaar en twee weke nou wil ek graag weet of ek van isomil kan verander na nido of NAN 3, parmalat growing up of enige ander melk . ek het nie n probleem met isomil nie dit is net dat my kleintjie al reeds versadig is na n bottel melk so ek is net bang dat hy maaltye sal oorslaan, sy gewig is reg vir sy ouderdom 10.5 kg volgens die kliniek. Of kan u net vir my voorstel watter melk ek na isomil 2 kan gebruik . Apteker se assistend het voorgestel dat ek n pediater se opinie oor melk kwessie kry. Baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit lyk wel asof jou baba allergies is vir koeimelk, dus kan hy nie Nido, NAN3 of Parmalat First Growth melk drink nie. Hy sal moet aanhou om die Isomil2 te drink totdat hy 15 maande oud is en daarna oorslaan na gewone soja melk. Dit is nodig om hom ekstra kalsium te gee-gesels met jou apteker.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: anneline | 2008/06/11

Hi Dokter

Baie dankie vir u raad , ek het ook net by bg, uitgelaat dat my baba wel kaas eet ,yogurt eet, en tuisgemaakte custard eet sowel as die boksies custard alles wat wel melk bevat en dan makeer hy niks.

Nogmaals dankie

Reply to anneline

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.