advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Tasja | 2008/07/24

Q.

Snaakse pyne!

Hallo Dokter
My seuntjie is 3 jaar oud.Die laaste paar mnde kla hy van snaakse pyne in sy groin area.Ek gaan met sekere woorde redelik reguit wees,verskoon maar asb! Ons noem dit sommer sy " polla" .Partymaal hardloop hy rond,dan ewe skielik spring hy so snaaks asof hy n steekpyn kry ,dan sê  hy sy polla is eina.Dan vra ek of hy wil nr 2,maar dan wil hy nie.Eergisteraand ,nadat ek die lig afgesit het,maak hy later sulke rukbewegings asof hy steekpyne erens het,ek vra toe wats fout,want hy moun/kla ook toe huilerig.Hy sê  toe wee sy polla is eina,ek vra toe watter polla?Sy totie of sy " anus" (ek noem dit iets anders vir hom).Anyway hy sê  toe sy totie is eina!!Wat kan dit wees??Hyt glad nie probleme met piepie en nr 2 in die groot tpoilet nie,hy dra snags nog doek!Dit het noual 4-5 keer gebeur die afgelope ruk,en ek begin nou wonder of daar nie iets fout is nie,veral omdat hy vir my sê  sy totie is eina en dit lyk of hy sulke steekpyne daar kry!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is belangrik om seker te maak of daar enige rede is vir so 'n spesifieke pyn in 'n seuntjie van 3 jaar. Hy kla aanhoudend van hierdie pyn. Die oorsaak van die pyn is miskien nie in sy penis nie,maar kan miskien afkomstig wees van 'n heup of rugverwel probleem. In elk geveal is dit nodig om sy pediater te raadpleeg en deuglik ondersoek kan word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.