advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Lizette | 2005/12/02

Q.

Sleeping problem

Goeie Middag.

Ek het 'n seuntjie van 9 maande.Hy is deur die dag by die dagma,wat hom sy kos soos volg gee:In die oggend eet hy sy pap bv:1 blokkie weetbix. dan drink hy sy bottel melk. Hier teen 12uur eet hy sy middagete wat ek self vir hom insit soos kook kos,hy slaap selfs in die dag nie goed nie.As ek hom gaan haal so teen 5uur,eet hy so bietjie en hy soek dan sy bottel.Hy word nog tussen 2 tot 3 keer wakker.Waar gaan ek fout of wat kan ek probeer om hom te laat kan begin deurslaap?Dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit lyk asof sy aandete die probleem is aaangesien hy nie wil eet nie en net sy bottel melk drink. Hy sal na drie of 4 uur weer wakker word omdat hy honger is.Probeer om hom meer kos te gee voordat hy gaan slaap. Sorg daarna dat hy nog sy bottel drink voordat hy gaan slaap. Miskien moet hy by sy middagete minder kos kry.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.