Childhood Diseases

Question
Posted by: Bekommerd | 2007/02/20

Q.

Skuur haar boude

My dogtertjie is 9 jaar oud en "skuur haar boude". Dit gebeur al baie lank seker al vandat sy so 2 jaar is, maar het gekom en gegaan. Die laaste ruk doen sy dit al meer. Sy gaan sit met albei bene onder haar ingevou en vryf dan heen en weer tot sy later natgesweet is. Sy doen dit waar sy dink ons haar nie sien nie, want ek het al baie geraas daaroor. Ek dreig nou met pak gee want ek dink dit is sommer net 'n aanwendsel, maar weet nou nie meer wat om te doen nie. Sy huil as ek haar uitvang en se sy wil dit nie doen nie maar kry so 'n gevoel! Help asb wat kan ek doen?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit klink nie soos 'n gewoonte nie,is jy seker dat sy nie 'n probleem het met ekseem of ander veluitslag.In elk geval is dit belangrik om haar pediater te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.