advertisement

Childhood Diseases

Question
Posted by: Ouma Estelle | 2008/05/26

Q.

Skree vreeslik wanneer aan/uit trek

My (gewoonlik baie soet) kleindogter van byna 7 maande het nou vir die afgelope 4 weke die manier om verskriklik te skree/gil en haar lyfie styf agteroor te gooi slegs wanneer ons vir haar iets oor die kop aan of uit trek. Wat kan die rede hiervoor wees?
My kleindogter is 'n kind wat baie maklik deur haar groeiprosesse gaan - Van die bors na bottel en toe later ewe maklik haar groente en vrugte begin eet, maar nou gee haar dagmoeder van verlede week (6.5 mnde) af vir haar 'n klein bietjie fyn hoender of ander vleisies ook. Is dit nie te vroeg nie?
Baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is 'n bietjie vroeg vir jou baba kleindogter om nou al fyn hoender te begin eet. Sy kan van 8 maande dit begin eet.Dit is byna ontmoontlik om jou vraag te beantwoord en 'n rede te gee vir haar skree en huil wanneer sy aantrek. Dit lyk asof sy baie goed vorder en sy is glad nie siek nie, dit is seker net 'n stadium wat sy nou deurgaan.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: MelS | 2008/05/27

Dis fine om vir haar 'n bietjie hoender te gee.

My seun (10 maande) skree ook sy kop af wanneer dit tyd is om aan / uit te trek.

'N hele paar van my vriendinne het dieselfde probleem.
Ek dink dit is normaal.

Reply to MelS

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.