advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Sonja | 2005/07/25

Q.

Sinus

Ek het my kind Vrydag aand by die dokter gehad en hy het erg keel en sinus infeksie. Hy moet terug gaan vir 'n opvolg besoek vandag maar ek kon niks gekry het vir laat vanaand as ek van die werk af kom nie. Ek gaan hom nie kan terug vat vandag nie. Ek sien vanoggend egter sodra hy sy neus blaas is dit net bloed en dan sukkel die bloeding om op te hou. Is dit a.g.v die sinus of kan dit iets anders wees.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit kan gebeur as gevolg van die sinus infeksie. Ek hoop dat u dokter 'n antibiotika voorgeskryf het. Ek sal aanbeveel dat u 'n afspraak reel met 'n ONK chirurg

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.