advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: N | 2008/01/31

Q.

Seuntjie 2.5 jaar!

Hallo Dokter
Ek het ook skielik 'n probleem met my seuntjie,ek het ook 'n baba v 8 weke!Hy wil van Maandag af skielik nie meer na sy oupahulle toe gaan nie,hul het hom opgepas vandat hy 4 maande was.Ek het nou ophou werk en is by die huis,ek het hom altyd da afgelaai,maar vandat my dogtertjie gebore is,kom haal my pa hom soggens,so v begin Januarie,hy was Nov en Des by huis,my man werk oorsee en was daai tyd by huis,so ons seun het by huis gebly omdat ek wil he hy moet soveel moontlik met sy pa tyd spandeer,alhoewel hy af en toe deur dag by oupahulle gekuier het!Anyway,Dit het 3 weke goed gegaan,en skielik wil hy nie eens die deur oopmaak as my pa stop nie, en sit omtrent 'n keel op.Hy se hy wil by mamma bly!!Ek en my ma het ook so half 'n argument gehadverlede week,en ek het gehuil die naweek.Hyt my gesien en gehoor hoe ek my man vertel v die argument!!Dink u dis skeidingsangs of iets anders?Ek weetie wat ek moet doen nie!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie is definitief skeidings angs.Die groot probleem is dat sy pa oorsee werk en hy is bang dat sy ma ook sal 'verdwyn' Geen wonder die outjie is so angstig. Hy moet liewers by die huis bly waar hy heel gelukkig sal wees. Oupa en Ouma kan elke dag kom besoek.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.