Childhood Diseases

Question
Posted by: Jacky | 2012/11/22

Q.

Seun wil nie ontbyt eet nie

Hi Dr

My seun wou nooit die pap eet by die kleuterskool nie omdat hy nie daarvan hou nie. Van die begin van die jaar af(wat hy in GR R is) probeer ek self iets gee om te eet voor skool maar hy wil niks eet nie en word eers gewoonlik so 10h00 honger.
Hy is glad nie oor of onder gewig nie. Dit is n stryd elke oggend en ek het nou moed op gegee vir die afgelope 2dae. Gaan dit hom negetief beinvloed?

Dankie vir al die raad.

Vriendelike Groete

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Wat hier belangrik is, is dat jou seun se gewig heeltemal normaal is. Hy is een van baie seuns van sy ouderdom wat nie van pap hou nie-veral die pap by die kleuterskool! Hy sal miskien verkies om iets anders te eet of drink voordat hy skool toe gaan. Miskien sal hy van 'n 'smoothie' hou wat met vrugte of bessies en gewone yoghurt voorberei is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
user comments

C.

Posted by: Racoon | 2012/11/23

Ek het dit ook al probeer en ook Yogusip. Moenie lag nie maar ook al lekkers (met vrugte innatuurlik)!!

Reply to Racoon
Posted by: Racoon | 2012/11/23

Wat van die Up and Go boksie drankie wat ''n ontbyt is? sal hy dit nie dalk drink nie? sonder ontbyt is hulle konsentrasie aar power in die oggend.

Reply to Racoon
Posted by: R | 2012/11/23

Ek sit met dieselfde probleem. My seun stel glad nie belang om iets te eet in die oggende nie, en raak eers so 10 uur honger, terwyl my dogter weer in die oggende wil eet en die res van die dag baie min belangstel in kos.

Reply to R

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.