advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Thea | 2004/11/10

Q.

rush on my girl

ek het n 5 jaar oue dogterkie sy het al klaar waterpokkies en masels gehad sy het n baie lelike rush op haar lyf en selfs op haar kopvel ek het gehoor van n watergogga wat onder die vel in kryp is dit waar wat kan ek doen om van dit ontslae te raak
help asseblief ek het haar op antibiotika maar dit help nie die rush is nog daar en gaan nie weg nie raak net erger

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek kan nie oor veluitsle kommentaar lewer sonder om dit te sien nie, maar as dit nie beter word nie is die beste raad gewoonlik om terug te gaan na die dokter wat haar aanvanklik gesien het en die antibiotika opgeskryf het.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.