advertisement

Childhood Diseases

Question
Posted by: pixie | 2009/03/04

Q.

RS Virus

More Dokter,

My baba is 7mnde oud en is vrydag gediagnoseer met die rs virus. Die peadiater het vir haar singulair sprinkles, preflam (2.5ml p/d) voorgeskryf en ek nebulise haar elke 4 ure met andetone ampules en saline. Sy hoes nou slegs 1 of 2 keer per dag.

My vraag is - hoe lank moet ek nog aanhou om haar te nebulise?

Baie dankie!!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou baba is op die regte behandeling vir brongiolitis wat die siekte is wat deur die RS virus veroorsaak word.Sy het klaar 5 dae se behandeling met die Preflam en die nebuliseerder gehad en sy word nou weer gesond. Hou aan om die Singulair sprinkles elke aand te gee totdat sy heeltemal ophou met hoes.Jy kan nou ophou om beide die Preflam te gee en die nebuliseerder te gebruik.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.