Childhood Diseases

Question
Posted by: LW | 2007/03/15

Q.

ROTAVIRUS

MY 17 MAANDE OUE BABA HET NOU AL VIR 5 WEKE DIAREE. ALMAL HET GEDINK DIS NET VAN TANDE SNY. SY IS GISTER IN DIE HOSPITAAL OPGENEEM MET ROTAVIRUS. KAN ROTAVIRUS HAAR VIR SO LANK SIEK MAAK?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek is byna seker dat haar siekte nie deur rotavirus ontsteking veroorsaak word. Dit lyk asof sy 'n probleem het met 'n voedsel intoleransie. Die een wat mees dikwels voorkom is 'n melk intoleransie. Vra vir die pediater of hierdie diagnose moontlik is en haar probleem veroorsaak.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Pepper | 2007/03/15

Ek het verlede jaar al drie my dogters in die hospitaal gehad met rotavirus. Die groter kinders was nie so lank siek nie, maar my kleintjie was baie siek gewees. Die Doc het bloedtoetse gedoen en daar was iets fout met die witbloedtelling. Sy was vir 'n week in die hospitaal, wou glad nie eet nie. As jy kan voer haar baie aartappel en butternut, vat sommer jou eie purity saam of maak by die huis, bly weg van melk en gee baie hydrol. dit word veroorsaak deur mense wat nie hulle hande was nie of even deur "cross contamination" as jy hoender, vis en vleis in dieselfde afdeling in die freezer sit.

Sterkte met die kleinding

Reply to Pepper

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.